Aansteekbord


Klik op die skakels hieronder om die nuutste kerkblaadjie of erediens-
opnames af te laai.

Kerkblaadjie

Erediensopnames:

Skakel asb. die kerkkantoor vir bestellings. 012-654 0228

Nuwe lidmate

Besoek ons Nuwe Lidmate blad om uit te vind wie om te skakel, watter vorms om in te vul, en wie ook onlangs nuwe lidmate geword het.

Ons het 'n aktiewe bediening om nuwe lidmate te betrek en te verwelkom in die gemeente.

Hierdie week in Raslouw...

Hou hierdie spasie dop vir beplande aktiwiteite en nuusbrokkies.

 

 

 

Visie

Ons visie en missie

Raslouw se logo bestaan uit ʼn aantal figure, groot en klein, wat die gemeente samestelling weerspieël.  Al die figure se hande is uitgesteek na die Here in lof en aanbidding.  Ons leuse is RASLOUW REIK UIT

VISIE:  Raslouw reik uit :    
na God in aanbidding
na mede-lidmate in liefde
na ander met die Evangelie in liefde

MISSIE: Om ʼn lewenskragtige, dinamiese gemeenskap van gelowiges te
wees wat in gemeenskap/koinonia met mekaar en met God leef, en wat sy beeld en evangelie na nader nie-gelowiges uitdra.

Epos: raslouw@mweb.co.za

Eredienstye

09H00 - DIENSTE VIR DIE HELE GESIN
Tradisionele erediens-Kerkgebou
G 4-7 Laerskooljeug -Konsistorie
Gr R-3 – Jnr Dissipelland-lokaal
Peuter / Kleuters - Lokaal 28
Baba diens - Lokaal 26

10H00 - JUNIOR KATEGESE
Gr 4-6 In kategese lokale

15H00 -AFRIKA TALE DIENS
Stuur asb. u Huis - en / of tuinwerker
- Cum Deo lokaal

17H00 - 17h45 - JEUGDIENS
Gr 7 - 11 in die Kerk

17H45 - 18H15- SENIOR KATEGESE
Gr 7 - 11 In die verskillende lokale

18H30 - AANDDIENS
ʼn Lekker lewendige diens vir die wat jonk van gees is

 

Dinsdae 19H00- ADORAMUS DIENS
‘n Suiwer aanbiddingsgeleentheid waar gelowiges hulle harte en gedagtes op die teenwoordigheid van God rig.
Cum Deo Lokaal.

L.W.: Tydens langnaweke en Skoolvakansies is daar geen Kategeseskool.