Vul hierdie vorms aanlyn in en druk 'stuur' om dit vir die kerkkantoor te e-pos. Alternatiewelik kan u dit druk, invul en aflewer by die Kerkkantoor of in die kollektebordjie plaas.
Nuwe lidmate inskrywingsvorm
Debietorder vorm
Kategese inskrywingsvorm
Verandering van lidmaat inligting
Terugvoer vir die kerkkantoor