Bedienings

 

Geestelike Bedienings

Ondersteuningsbedienings

 

Ondersteunende Bedienings

Diakonie

Die Diakonie word bestuur deur ʼn leier- en onderleierdiaken en elf blokdiakens.  Die Diakonie korps bestaan uit kollektante vir elke wyk.  Hierdie kollektante samel elke maand die maandelikse dankoffer in deur middel van ʼn koevertstelsel.   Hulle gee ook inligting deur aan elke besoekpunt.
Voogleraar: Ds. Dewyk Ungerer         
654 3121 / 092 572 6463

Leierdiaken: Abrie Greeff
083 274 7551  raslouwkaste@lantic.net

Onderleierdiaken:     Rita Steenkamp -  012-660 1506 / 072 372 9800


Lys van Blokdiakens

Eiendomme

Dra verantwoordelikheid dat alle geboue en toerusting in stand gehou word.

Voogleraar:               Ds. Dewyk Ungerer                    654 3121 / 082 572 6463
Koördineerder:          Pieter Lombaard                         654 3285 / 082 554 4862

Fondse

Stel jaarliks die begroting saam en bestuur dit

Voogleraar:           Ds. Dewyk Ungerer               012 654 3121 / 082 572 6463
Koördineerder:      Erik Marx                              012 658 5400 / 082 803 4023

Kerkkantoor

Die kerkkantoor hanteer alle finansiële en administratiewe take.  Lidmaatskap, korrespondensie, duplisering, ens.  word uit die kantoor gedoen.

Sekretaresse: Louisa Blignaut        012 654 0512 / raslouw3@mweb.co.za (Koördineerder vir leraars, Diakonie en Omgeegroepe

Kommunikasie en inligting: Karen Swart     012 654 0228 / raslouw@mweb.co.za
(Afkondigings en Lidmaatsake)

Finansiële beampte: Susan van der Merwe  012 654 3936 / raslouw2@mweb.co.za
(Besprekings en Finansies)

Kommunikasie en Inligting

Hanteer alle inligting en reklame op verskeie maniere, onder andere deur die afkondigings op Sondae en die gebruik van die Dataprojektor.  Ons maak ook gebruik van 'n e-posdiens,  'n SMS- diens en  'n baie interessante en opwindende webtuiste.

Voogleraar:       Ds. Dewyk Ungerer    654 3121/082 572 6463

Kerkkantoor: Karen Swart 012-654 0228

 

Erediens Bediening

Die Erediens bediening probeer om deur middel van musiek en tegnologiedienste by te dra tot ‘n inspirerende atmosfeer in die kerk tydens eredienste.

Die musiekaktiwiteite  sluit in die optredes van die orkes, orreliste, koor en voorsangers, asook die aanbieiding van spesiale sangdienste soos die Kerssangdiens.

Die tegnologiedienste  bestaan uit die bedryf van die klankstelsel (mikrofone, luidsprekers, mengbank, ens), dataprojektor, rekenaars, CD-opnemer, video-apparaat en  beligting, asook die opleiding van mense  om hierdie apparaat te gebruik.

Skakel Pieter Conradie 654 1353 / 083 326 8573

Nuwe Lidmate Bediening (NLB)

Voogleraar: Ds. Manie Groenewald
012 654 1933 / 082 854 0703 /manie@magro.co.za

Köordineerder: Lodewyk Sutton
012 654 8265 / 072 157 1190 / lodewyksutton@gmail.com

Nuwe Intrekkers: André du Plessis
082 922 0625 / andre@oneturn.co.za

Nuwe Ontwikkelings: Walter Sutton
012 654 8265 / 082 778 2801 / walsut@absamail.co.za